Skip to product information
1 of 1

Jubilee Resources International

Ontmasker Vrymesselary: Verwyder die Bedrog - - eBook in Afrikaans Language -

Ontmasker Vrymesselary: Verwyder die Bedrog - - eBook in Afrikaans Language -

Regular price $8.00 USD
Regular price Sale price $8.00 USD
Sale Sold out

Ontmasker Vrymesselary: Verwyder die Bedrog

by Selwyn R. Stevens, Ph.D.; D.Min.; M.I.S.D.M.; M.E.A.C.M. 

Geskryf hoofsaaklik vir die vrouens en families van Vrymesselaars om die vloeke wat deur die ede oor hulself en hul gesinne gebring is, te verduidelik; leer dan hoe om die effekte te hanteer. Geskiedenis en struktuur word eenvoudig verduidelik. ‘n Vorige Meester wat hierdie boek gelees het, het dadelik uit sy Losie bedank. Die gebedsriglyne uit hierdie boek word deur baie bedieninge wêreldwyd gebruik. 7de uitgawe met goedkeuring deur C. Peter Wagner.

From the Voorwoord:

Hierdie uiters verhelderende boek sny nie net direk na die hart van Vrymesselary se misleiding nie, maar dit wys ook ‘n positiewe uitweg na vryheid in Jesus Christus”.

 C.Peter Wagner, Ph.D.

(Payment may be made in New Zealand, or Australian, Canadian, USA, UK or Euro currency)

Shipping & Returns

View full details